Email a Friend Share

 ref # 249

print

R 3 200 000 (188 235 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
3
4
± 2428 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Built In Cupboards
Dining Room
Electric Fencing
Family/TV Room
Garden Cottage
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Pantry
Paving
Pets Allowed
Pool
Scullery
Storage
Walk In Closet

Mooi Moderne Huis in Kakams

Hierdie 3 Slaap Kamers met 2 Badkamer huis in Kakamas naby die Kokersentrum teen die kanaal bied jou alles wat jy nodig het.

1.Slaap Kamer met mat,aircon en groot aantrek kamer.
2. Slaap Kamer met mat en aircon en kaste.
3. Slaap Kamer met wasbak,stort,toilet,aircon en kaste modern screet
sement vloer.
4. 2de Badkamer stort,wasbak, bad en toilet modern.
5. Baie groot oopplan sit/eet en braai kamer met bar en aparte
gaste toilet met laminated vloere en 3 aircons.
6. Groot moderne Kombuis met ontbyt blad kaste, agter kombuis
opwas/waskamer met werkskamer/spens.
7. Tuin woonstel nuut oorgedoen met bad,stort,wasbak en toilet
kitchenette en aircon en eie stoep, maak goeie huur inkomste
op Airbnb.
8. Garages vir 4 motors en 2 stoor kamers.
9. Swembad met swembad huisie met aircon.
10.Drukpomp,kanaal pomp vir water vir tuin.en waterversagter.
11. 2 fonteine pragtige tuin.
12. Groot Stoep 28x5.
13. Muur met elektriese omheining.
Die Huis is regtig 'n spog eiendom
Kontak my gerus.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.