Email a Friend Share

 ref # 183

print

R 750 000 (42 134 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
3
± 1181 m2

3 Slaap kamer 2 Badkamer Huis in Kakamas

3 Slaap Kamer(1 van die slaap kamers et 'n splitunit in) Huis met 2 badkamers waarvan die hoofslaap kamer sy eie badkamer het(stort,toilet en wasbak)
2 de badkamer het stort,wasbak en bad. met apparte toilet.
Oopplan sitkamer/eetkamer.
Stoep kamer met splitunit.
Kombuis met nuwe kasdeure.
Opwas/was area.
Gang
Die motor hekke. ingeboude braai met motor afdak , dubbele motor afdak 2 enkel garages, pakkamer en stoor kamer. die Huis het ook 'n nuwe water cooler regdeur die huis.
Goeie Koop



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.