3 Slaap Kamers, 3 Badkamers Huis in Kakamas sentraal gelee naby Spar en Skole.
1.Hoof Saap Kamer baie kaste volledige badkamer.(Teels)
2 Slaap Kamer volledige badkamer met aantrek kamer.(Teels)
3. Slaap Kamer met badkamer(wasbak,stort en toilet) Teels en kaste.
Sitkamer(Mat)
TV Kamer (Teels)Kaggel.
Eetkamer (Teels)
Kombuis het baie kaste teel vloer en spens.
opwas/waskameer met teels.(spasie vir tumeldroeer.wasmasjien en skottelgoedwasser)
Huis het Alarm in en ook Watercooler regdeur die huis (werk baie lekker)
Sprinkel Besproeing.
4 Garages/Afdakke./2 garages het skuifhekke en skuifhek langs garage met pakkamer.
Voorstoep het tralies en teels.
Huis is volledig met Diefwering en Trailhekke.
Lapa met braai en swembad. en Buite Braai.
Nuwe dak skroewe en geseel.
Lekker Leefhuis
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamapropert...
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties