Email a Friend Share

 ref # 261

print

R 6 800 000 (400 000 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

5
± 14674 m2

Property Features
Balcony
Dining Room
Flatlet
Guest Toilet
Kitchen
Lounge
Pantry
Pool
Scullery
Storage

Hotel Te koop

Hierdie Hotel in die Dorpie Garies wat baie naby aan die N7 sit Hoofpad tussen Namibia en Kaapstad.
Die Hotel bestaan uit 17 Kamers waarvan 7 kamers eie badkamers het, 5 kamers deel badkamer met shower en apparte toilet bad en wasbak x2 dan is dit 10 Kamer.
Ontvangs
Kroeg met toilet, stoorkamer
Bottelstoor.
Sitkamer,pool tafel. met toilet.
Waskamer.
Restaurant met ingeboude tafels met banke.
Groot Kombuis met waskamer spens opwas met rakke
Woonstel met 3 slaapkamers.badkamer braai kamer grootkombuis oopplan sitkamer.
5 Garages, 3 Watertenks. swembad.
Boonste verdiepng het klein kroegie en sitkamer/stoorkamer.
Hierdie Perseel bestaan uit 1,4675HA met lekker baie spasie wat agter die hotel is, daar kan jy chalets oprig of diere aanhou.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.