Die 8088HA Plaas Te Koop op die Kakamas Kenhardt grondpad 60km Buite Kakamas Die huis is 3km in. Die Huis bestaan uit 3 Slaap kamers 2 badkamers kombuis eetkamer sitkamer,store waterverkoeler,3 werkers huisies,vleis kamer, buite geboue, Die Plaas is gejakkalsproef. 2 Sonpompe, 5KVA Sonkrag. 17 Kampe 11 boorgate.
Plaas het onsettend baie reen gehad veld is grasgroen en mooi
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamaproperties.co.za
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties