In die hartjie van die Boesmanland le die 11 848,0224 HA Plaas 100km vanaf Kakamas, 100km vanaf kenhardt en 100km vanaf Pofadder. 3 Slaap kamer Huis met 2 badkamers moderne Kombuis studeer kamer stoor Kamer en die huis het Eskom krag. Stoor met 3 buite kamers.
Die Plaas bestaan uit 28 Kampe, jakkalsproef 50% elektriese draad onder. 9 windpompe en 9 damme.
21 "earth" damme. 1000 Skaap kan op die plaas mee geboer word. bestaan uit verskeindenheid van grassoorte en doringbosse en bome.
Plaas het 3 titel aktes 5927,3605 HA, 1688,3822HA en 4232,2797HA
Plaas kan as 'n lopende saak gekoop word anders is daar BTW betaalbaar.
Plaas het bitter baie reen gehad grasgroen en mooi
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamaproperties.co.za
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties