Email a Friend Share

 ref # 162

print

R 18 900 000 (1 061 797 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

8
7
4
± 4733 ha

Property Features
Aircon
Borehole
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Fence
Kitchen
Lapa
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Pantry
Patio
Paving
Satelite
Scenic View
Scullery
Staff Quarters
Storage
Study
TV

Vir Die Boer en Die Sakeman of Vrou

Die Plaas bestaan uit 3 gedeeltes wat as n eenheid verkoop word met 'n goeie inkomste genereerende Lodge.
4533.9766 Hektaar
100 Hektaar
100 hektaar.
Hoof Woning/Lodge:
450m m2 hoof gebou(3 slaap kamers, eetkamer, tv kamer groot oopplan, kombuis, Kantoor,badkamers, stoorkamer 2 garages werkswinkel pakkamer bar/kroeg met drank lisensie, buite sit area en eat area boma koh dam fontein. baie buite geboue store en krale, 4 werkers huise. (kan onderhandel wat ekstra wil gekoop word in hoof woning/lodge)
140m2 gaste kamers 5 kamers met badkamers stunning view af in die valley tussen die berge.(gaste kamers word verkoop met meubels inelsuit.)
Ploeg sertifikaat vir 60 Hektaar
20 hektaar besigheids regte.
Bioboost om groenvoer te kweek.
Plaas het 2 km oranje rivier front.
son stelsel van 7.3KW (1600 amp batery stelsel)
Daar sal nie BTW betaalbaar wees nie as dit lopende saak is nie. Drank Lisensie en nog vele meer die Plaas/Lodge is 'n moet sien.
80Km +- vanaf Kakamas verby Augrabies.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.