Email a Friend Share

 ref # 167

print

R 8 500 000 (477 528 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 4346 m2

Meenthuis Kompleks

1. Huis 2 Slaap Kamer 1 Badkamer. Eskom Krag
2. Huis 2 Slaap Kamer 1 Badkamer. Koop Krag
3. Huis 3 Slaap Kamer 2 Badkamer. Koop Krag
4. Huis 3 Slaap Kamerr 2 Badkamer. Koop Krag
5. Huis 2 Slaap Kamer 1 Badkamer. Koop Krag
6. Huis 2 Slaap Kamer 1 Badkamer. Koop krag
7. Huis 4 Slaap Kamer 3 Badkamer. Eskom Krag
Oop plan kombuis en sitkamer, binne braai. Hoofslaap Kamer met badkamer (stort,wasbak en toilet). Gaste Slaap Kamer met badkamer(Stort,wasbak en toilet) 3 de Slaap kamer/kantoor
4de Slaap kamer vol badkamer. Huis het Dek.
Sekuriteits Hek, ligte op mure en hek Muur reg rondom die eiendom. die wooneenhede het splitunits in. van die eenhede het afdakke vir motors, water tenks/pomp kamer/druk pomp.stort wasbak en toilet met geyer vir werker.
Plek het baie goeie maandelikse inkomste vir permanente huurders en seisoen huurders. in Augrabies Dorp.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.