Hierdie Kleinhoewe word verkoop in Augrabies dorp is net 30km vanaf Kakamas.
(643)-6432 vkm 4 slpk woonhuis met 3 badkamers, sitkamer, eetkamer, leefvertrek, kombuis en heerlike kuierstoep.
Dubbel garage, 2 werkskamers, waskamer en vleiskamer. Eskomkrag, boorgat en besproeiingswater (gratis). Gevestigde tuin met mooi uitsig.
Alminiumvensters en deure met gaas, dakwaaiers, waterverkoeling, 2 x buitebraai en `n kaggel.
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamapropert...
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties